Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Serengeti Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Shervarni G
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Great owners! Amazing, beautiful space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustig, pragtig en wild meters van jou stoep. Dit was wonderlik om hier tuis te gaan. Ons was 'n groep van 10 mense en het in die huis gebly. Alles was skoon en netjies. Katryn het ons verwelkom en seker gemaak daar is niks wat pla. Ons het tot kolwyntjies gekry om 'n verjaardag te vier. Die plek is baie spesiaal. Diere kom drink water 'n paar meter van jou stoep. Heerlike swembad om in af te koel. Blyplek word daagliks gediens. Ek beveel hierdie plek beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Voel soos ons klein huisie in die bosveld. Dis beslis die beste lodge om by te bly. Ons het so tuis gevoel. En jy het alles daar wat nodig is. Meer diere om die lodge gesien as wat ons gedoen het toe ons deur die reservaat gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

My tweede keer. Sal beslis weer hier bly. Ek sal elke keer hier bly. Baie gerieflik om die hele park te kan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Good choice for a self-catering holiday. De kleine Serengeti represents good value for money and is well situated within the reserve. The room was spacious and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Wittebrood om van die droom. Ons lekkerste rus kans gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Great, with a lovely view of the bush from our verandah. We all enjoyed the stay at the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Surina M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig, lekker, opwindend met die diere wat by die watergat kom eet het. Ons het baie lekker gebly! Hulle het vreeslik baie moeite gedoen rakende die verblyf en uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ek sal wel graag 'n voorstel gee dat hulle bietjie die wildritte verander. Ons het nie baie wild gesien nie en ons eerlike opinie was dat die 'picnic' net tyd gemors het. Vir die prys sal ek met liefde my 'snack' op die bakkie eet as dit kan beteken 'n mens kan meer wild sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margreet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dis 'n pragtige plek met vriendelike mense. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het heerlik ontspan. Alles was skoon en netjies en in 'n werkende toestand. Ons is vriendelik ontvang en kon die rustige natuurlewe en uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustige en lekker plek. Ons het baie lekker gebly. Heerlike, rustige en skoon plek. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 232 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang