De Kleine Serengeti Game Lodge
Beskrywing
De Kleine Serengeti bied 10 luukse oopplan-selfsorgchalets. Elke chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, stoof, ketel, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander kamergeriewe sluit lugversoging en 'n stoep met onderdakbraaigeriewe in. Daar is 'n sitarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte kan vooruit gereël word. Die ritte neem omtrent 2 ure en peuselhappies en drankies word teen 'n ekstra fooi per persoon en aan 'n minimum van 4 mense voorsien.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 1 km is (wat geskik is vir alle voertuie) wat jou tot by De Kleine Serengeti se hekke sal neem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
De Kleine Serengeti se gesinshuis het 5 gerieflike kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n waaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie selfsorghuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n uitsig oor die dam en 'n privaat stoep met braaigeriewe. Daar is geen TV's in hierdie kamers nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte kan vooruit gereël word. Die ritte neem omtrent 2 ure en peuselhappies en drankies word teen 'n ekstra fooi per persoon en aan 'n minimum van 4 mense voorsien.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 1 km is (wat geskik is vir alle voertuie) wat jou tot by De Kleine Serengeti se hekke sal neem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang