De Wildt 4x4
- Kapasiteit: 194 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 56 Schietfontein, R513, Brits, 0251, Noordwes
- Vanaf R420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Wildt 4x4 skuil aan die noordelike voorheuwels van die Magaliesberge. Dit is net 20 km vanaf en sentraal tussen Pretoria en Brits geleë.
Verblyf by De Wildt 4x4 bestaan uit 'n houthuisie, die plaashuis, struktuurtente en kampeerplekke. Elke eenheid het sy eie braaiplek. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring. De Wildt 4x4 is ideaal vir funksies, troues, spanbou en privaat groepbesprekings.
Neem in ag dat die verblyf redelik bos-georiënteerd is en ontwikkel is met die 4x4-gemeenskap in gedagte. Dit is met net die basiese noodsaaklikhede toegerus.
Die lodge het verskeie doendinge, soos 4x4-roetes, wildkyk, voetslaanroetes, bergfietsry, voëlkyk, visvang, 'n groot verskeidenheid fauna en flora, swembaddens en 'n kroeg.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plot 56 Schietfontein, R513, Brits, 0251, Noordwes
- Gaste dink De Wildt 4x4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Schietfontein Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 194 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 56 Schietfontein, R513, Brits, 0251, Noordwes