Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deja' Blu Bed and Breakfast

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deja' Blu Bed and Breakfast is in 'n tropiese tuin in die luukse woonbuurt Blue Bend in Oos-Londen geleë, net 400 m vanaf Nahoon-strand. Die eiendom is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 4 suites wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die suites het elkeen hul eie privaat ingang en is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Al die kamers bied lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis onbeperkte WiFi, 'n TV met Netflix, 'n werklessenaar en 'n haardroër. Verder is daar 'n kombuisie in elke kamer wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Parkeerplek op die perseel word agter 'n veilige hek voorsien.

Deja' Blu Bed and Breakfast is stapafstand van die strand af geleë en die naaste restaurant en skemerkelkiekroeg is binne 400 m van die eiendom af. Dit is ook net 3 km se ry vanaf verskeie ander restaurante, winkelsentrums en doendinge soos Gravity Indoor Trampoline Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Deja' Blu Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985bdda228008783cece2586fa2601af8c756f1d67c772915e4dcfa486159e9174dff1a3b7f6649e7f297ee672bc6593dbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 8 Canna Crescent Blue Bend 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.98061 27.95024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang