Deja' Blu Bed and Breakfast
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Dit beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Verder is daar gratis, onbeperkte WiFi, lugversorging, 'n plafonwaaier, ingeboude kaste, 'n droograk vir klere, 'n TV met Netflix, 'n lessenaar, 'n haardroër en 'n sitarea. Die kombuisie in elke kamer is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen geleenthede, partytjies, byeenkomste of ekstra gaste word toegelaat nie. Besoekers sal slegs op afspraak toegelaat word. Fooie vir ekstra gaste is van toepassing.
Rook is in of naby die ingang van die kamer verbode. Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alle skade of breekskade is vir die huurder se rekening (rapporteer skade asb. dadelik).
Gebruik lugversorging asb. spaarsamig.
Skakel asb. ligte, TV en lugversorging af wanneer jy die kamer verlaat.
Inklok is tussen 15:00 en 18:30.
Uitklok is voor 10:00.
Vroeë-inklok- of laat-uitklokfooie is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad en 2 wasbakke. Verder is daar grais, onbeperkte WiFi, lugversorging, 'n plafonwaaier, ingeboude kaste, 'n droograk vir klere, Netflix, 'n lessenaar, 'n haardroër en 'n sitarea. Die kombuisie in elke kamer is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen geleenthede, partytjies, byeenkomste of ekstra gaste word toegelaat nie. Besoekers sal slegs op afspraak toegelaat word. Fooie vir ekstra gaste is van toepassing.
Rook is in of naby die ingang van die kamer verbode. Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alle skade of breekskade is vir die huurder se rekening (rapporteer skade asb. dadelik).
Gebruik lugversorging asb. spaarsamig.
Skakel asb. ligte, TV en lugversorging af wanneer jy die kamer verlaat.
Inklok is tussen 15:00 en 18:30.
Uitklok is voor 10:00.
Vroeë-inklok- of laat-uitklokfooie is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Die kamer deel 'n balkon met 'n ander kamer. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar gratis, onbeperkte WiFi, lugversorging, 'n plafonwaaier, ingeboude kaste, 'n spieël, 'n droograk vir klere, 'n TV met Netflix, 'n lessenaar, 'n haardroër en 'n sitarea met 'n slaapbank. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen geleenthede, partytjies, byeenkomste of ekstra gaste word toegelaat nie. Besoekers sal slegs op afspraak toegelaat word. Fooie vir ekstra gaste is van toepassing.
Rook is in of naby die ingang van die kamer verbode. Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alle skade of breekskade is vir die huurder se rekening (rapporteer skade asb. dadelik).
Gebruik lugversorging asb. spaarsamig.
Skakel asb. ligte, TV en lugversorging af wanneer jy die kamer verlaat.
Inklok is tussen 15:00 en 18:30.
Uitklok is voor 10:00.
Vroeë-inklok- of laat-uitklokfooie is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Die kamer deel 'n balkon met 'n ander kamer. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar gratis, onbeperkte WiFi, lugversorging, 'n plafonwaaier, ingeboude kaste, 'n spieël, 'n droograk vir klere, Netflix, 'n lessenaar, 'n haardroër en 'n sitarea met 'n slaapbank. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen geleenthede, partytjies, byeenkomste of ekstra gaste word toegelaat nie. Besoekers sal slegs op afspraak toegelaat word. Fooie vir ekstra gaste is van toepassing.
Rook is in of naby die ingang van die kamer verbode. Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alle skade of breekskade is vir die huurder se rekening (rapporteer skade asb. dadelik).
Gebruik lugversorging asb. spaarsamig.
Skakel asb. ligte, TV en lugversorging af wanneer jy die kamer verlaat.
Inklok is tussen 15:00 en 18:30.
Uitklok is voor 10:00.
Vroeë-inklok- of laat-uitklokfooie is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Dit is op die tweede verdieping en het 'n privaat ingang met 'n balkon. Verder is daar gratis, onbeperkte WiFi, lugversorging, 'n plafonwaaier, ingeboude kaste, 'n spieël, 'n droograk vir klere, 'n TV met Netflix, 'n lessenaar, 'n haardroër en 'n sitarea met 'n slaapbank. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n klein kind.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen geleenthede, partytjies, byeenkomste of ekstra gaste word toegelaat nie. Besoekers sal slegs op afspraak toegelaat word. Fooie vir ekstra gaste is van toepassing.
Rook is in of naby die ingang van die kamer verbode. Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alle skade of breekskade is vir die huurder se rekening (rapporteer skade asb. dadelik).
Gebruik lugversorging asb. spaarsamig.
Skakel asb. ligte, TV en lugversorging af wanneer jy die kamer verlaat.
Inklok is tussen 15:00 en 18:30.
Uitklok is voor 10:00.
Vroeë-inklok- of laat-uitklokfooie is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Dit is op die tweede verdieping en het 'n privaat ingang met 'n balkon. Die kamer het gratis onbeperkte WiFi, beide lugversorging en 'n dakwaaier, sowel as ingeboude kaste, 'n vollengte spieël, kleredroograk, TV met Netflix, werkstafel, haardroër en 'n sitarea met 'n slaapbank. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie kamer kan ook 'n klein kind op die slaapbank akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Geen geleenthede, partytjies, byeenkomste of ekstra gaste word toegelaat nie. Besoekers sal slegs op afspraak toegelaat word. Fooie vir ekstra gaste is van toepassing.
Rook is in of naby die ingang van die kamer verbode. Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alle skade of breekskade is vir die huurder se rekening (rapporteer skade asb. dadelik).
Gebruik lugversorging asb. spaarsamig.
Skakel asb. ligte, TV en lugversorging af wanneer jy die kamer verlaat.
Inklok is tussen 15:00 en 18:30.
Uitklok is voor 10:00.
Vroeë-inklok- of laat-uitklokfooie is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang