Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devonvale Golf & Wine Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Graeme C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very nice place and lovely apartment. Very nice place and lovely apartment. Spacious and with a nice kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chelsea D
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Absolutely wonderful experience, from the room to the staff to the delicious wines! Devonvale made my Mum's 60th birthday weekend one to remember. We were very impressed with the friendliness of the staff, the aesthetic of the room and the facilities they offered. Best breakfast ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noddy S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Vriendelikste personeel, pragtige akkommodasie, absoluut perfek. Ons was soos koninklikes behandel. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Verblyf was in eerste klas en die kos was heerlik. Sal 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2014

Beautiful romantic location in the heart of Stellenbosch If you want peace and tranquillity then this is definitely the place. Very friendly staff , very clean rooms with spectacular views. The buffet breakfast was very scrumptious. My wife and I spend our 25th anniversary here and really enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nic E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2014

'n Baie aangename ondervinidng! 'n Baie aangename verblyftyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Friena M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2014

Dit was luuks en uitstekende waarde vir geld. Ek wil net vir LekkeSlaap ook dankie sê vir julle uitstekende reëlings. Hoera vir so 'n Afrikaanse inisiatief. Sal julle definitief verder ondersteun en bemark.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf
4.2
Mei 2014

Pragtige plek, lekker kamers. Die kamers is baie netjies, met heerlike bed en 'n lekker groot badkamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanné R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2014

Baie lekker; vriendelike mense; goeie diens; al te lekker ontbyt elke oggend! Netjiese verblyf, goed toegerus, sentraal geleë en vriendelike mense!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2014

Goed! Lekker. Die landgoed-konsep werk lekker. Wat belangrik is, is om 'n verfrissende en gemaklike omgewing te skep vir gaste, veral as daar van ver gereis is. Ja, die plek is netjies, goed georganiseerd en veiligheid is deesdae 'n prominente "issue" wat ook hier teenwoordig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lien R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2013

Sal definitief weer kom. Die diens was puik. Almal was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is silwerskoon en baie smaakvol. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 170 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd065c3989d320b8a758e5c5e4c7892819c36ecf6b46a3b4d83c8e1d671696c7270d88fbb3a5389eec6be11e847062d1dbbdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 730 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Blumberg Drive Stellenbosch 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.882564544678 18.804000854492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang