Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hartbeeshuisie

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Nov 2024 tot 15 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 2666, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Hartbeeshuisie is 'n gerieflike selfsorghuis in Marloth Park, 'n bewarea langs die Krokodilrivier wat die grens tussen die vakansiedorp en die Krugerwildtuin vorm. Marloth Park is die tuiste van meer as 300 voƫlspesies en diverse wild loop vrylik tussen die huise rond.

Die huis is ruim en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elkeen asook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer en plafonwaaiers in al die kamers. Die leefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort en aparte toilet in die huis asook 'n buitestort en toilet.

Die Hartbeeshuisie het 'n jacuzzi in die veld waar gaste kan ontspan met die wild wat naby wei. Die watertemperatuur is verstelbaar van 25 tot 34 grade sodat gaste die wild na skemer vanuit die Jacuzzi of die swaaibank kan bekyk. Die Jacuzzi werk ook as 'n swembad met 'n sandfilter. Gaste word gevra om asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saam te bring.

Die geluide van leeus, seekoeie, hiƫnas kom van Lionspruit en die Krugerwildtuin en dra by tot die atmosfeer by die kampvuur of onder die grasdak lapa.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • VoĆ«lkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Riana V
5.0
Fantasties. Fantasties, alles wat jy nodig het om te rus en ontspan, veral die Jaccuzi. Tweede keer wat ons daar bly en sal elke keer terugkeer.
Okt 2024
Vicky D
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely location & plenty of animal visitors. Wonderful last minute weekend away, the property had everything that we needed. We were vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Stephen H
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Such a peaceful and wonderful place to visit, quiet and neat, and really relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Herman S
5.0
Vrede in gemak. Die Hartbeeshuisie sal ons definitief aanbeveel vir 'n wonderlike wegbreek. Ons verblyf was net wonderlik.
Mei 2024
Zadel & Reinald N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was baie spesiaal. Sal definitief weer wil gaan.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hartbeesstraat 2666, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Hartbeeshuisie het ā€™n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 2666, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50d82f0cfb649070e92c8dde190041c009c186f4c9c12922b86422cce1b3b053991bf1f845836a8f538c6087b7b984501385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 6) 130 5 1 5 2666 Hartbees Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.344333335848 31.787442186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang