Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 561 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ettienne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saney M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie beïndruk, sal vir seker aanbeveel. Het vreeslik lekker geslaap, gasheer was vriendelik, kamer is ruim en skoon, aircon was heerlik in die Karoo-hitte. Sal vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties. Alles was netjies, gemaklik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Baie dankie vir die vyfsterre wat julle vir Die Kussinkie gegee het. Opregte waardering.

Corien F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlik, beveel die plekkie graag aan. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon, netjies en veilig. Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Corien, ons waardeer julle terugvoer opreg. Ons is baie dankbaar dat julle lekker gebly het. Vriendelike groete, Johan en Helene

Jonell H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit is ruim en gerieflik. Het niks kortgekom nie, WiFi fantasties! Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Hallo Jonell, ons is baie bly dat julle die verblyf by Die Kussinkie geniet het en alles in plek gevind het. Die bonus is julle goeie terugvoering en die volle vyf sterre. Ons sal julle graag weer ontvang. Groete, Johan & Helene

Brindley P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lieflike rusplekkie presies wat ons nodig gehad het. Die Kussinkie was vir ons opreg dit! Dit bied alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagervaring. Plek skoon en netjies, ontvangs vriendelik en hulpvaardig, bed slaap lekker. Atmosfeer in die plek was merkbaar sag en lig, hierdie is vir ons belangrik. As gevolg daarvan kon ons ontspan en verfris die oggend daar weggaan met 'n lekker gemoedservaring. Yes, ons sal dit vir seker aanbeveel, ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Goeiedag Brindley, dit was vir ons baie aangenaam om julle besonderse terugvoering te lees oor julle verblyf by Die Kussinkie. Dit maak dat ons suksesvol voel in dit waarna ons streef. Baie, baie dankie. Groete Johan & Helene

Victor L H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik en ontspanne. Baie lekker gebly, ontvang deur Johan en lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Victor, ook vir ons elke keer goed om julle hier by Die Kussinkie te ontvang. Ons waardeer al julle vriendelikheid opreg. Vyf sterre is 'n groot bonus. Baie dankie.

Danielle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Bogenoemde se alles. Ja, ons het heerlik gebly en sal dit definitief aanbeveel. Ons het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Altyd vir ons aangenaam om julle by Die Kussinkie te huisves. Baie dankie, Danielle, vir julle terugvoer. Die vyf sterre kersie op die koek. Opregte dank, Johan en Helene.

Divan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great. My stay was great; I will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
It was a great pleasure to accommodate you. Our sincere thanks for your five-star review. See you again.

Alex D
1 nag
5.0
Nov 2025

Perfect. Great customer service and slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Alex, we are very glad that you slept well. It was a great pleasure to accommodate you. Our sincere thanks for the five stars. Warm regards, Johan & Helene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 561

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Murraystraat 45, Hospitaal Heuwel, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c13a543135631428149275cc5743966dc400d472cf02178052c0db2db4b97d9e029036e35e43541bd3c88ae9b11aa645203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 561 5 1 5 Murraystraat 45 Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.349487810791 22.60219273782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang