Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kussinkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 481 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal vir seker aanbeveel. Het lekker gebly en baie vriendelik ontvang gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Freddie, ons is baie dankbaar dat julle lekker gebly het. Ons is ook baie bly dat julle vir ons vyf sterre gegee het. Tonne dankies, Johan en Helene.

Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable and spacious. Our one night stay was great. The unit was very clean and comfortable as well as spacious. Very friendly host. We will most definitely make use of it for future travels. An ideal halfway stop after a day of travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Antoinette, we are very glad that your stay was comfortable. The five-star review is a great bonus for us. Thank you so much. See you soon. Kind regards, Johan and Helene

Joan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles was van hoogstaande gehalte en netjies. Puik akkommodasie, baie gerieflik en netjies. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Joan, baie dankie vir jou puik vyfster terugvoer. Ons is baie dankbaar dat Die Kussinkie julle nie teleurgestel het nie. Opregte dank, Johan en Helene.

Mark Sydney H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very good accommodation. Very good, slept like a baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Mark, thank you so much for your great five-star review. It was a great pleasure to accommodate you. Our sincere thanks. Johan and Helene

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige Beaufort Wes. Pragtige, rustige en mooi plekkie om te oornag. Baie winkels om aankope te doen vir die aandete of miskien ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Hallo Jacques Baie dankie vir jou mooi terugvoer, en goeie punte. Ons is baie bly dat julle ons dorp so positief ervaar het. Hier is mense wat regtig hard werk om dit moontlik te maak om die beeld van die dorp positief uit te dra. Groete Johan & Helene

Gerda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie skoon en netjies. Baie skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel. Eienaars vriendelik en gasvry. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Hallo Gerda, dit is vir ons aangenaam om te sien dat alles by Die Kussinkie in julle smaak geval het. Dankie vir die goeie punte. Ons sal julle graag weer wil ontvang. Groete, Johan & Helene

Akash S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable, clean and amazing service. Warm welcome from Oom Jannes, he personalised a welcome for us on both occasions. The bedding was clean and smelt refreshingly like my bedding at home, fresh. We appreciated the little touches of rusks and coffees and teas too and the bottled water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Hi Akash, thank you so much for the good review and mentioning the small things. It was a great pleasure to accommodate you and your family. Regards, Johan & Helene

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Baie dankie Eline vir jou en vriende se mooi woorde en die volpunte. Dit maak al die werk die moeite werd. Groete Johan & Helene

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Reinette, it was a great pleasure to accommodate you. Kind regards, Johan and Helene.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 481

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 45, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c13a543135631428149275cc5743966dc400d472cf02178052c0db2db4b97d9e029036e35e43541bd3c88ae9b11aa645203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 481 5 1 5 Murraystraat 45 Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.349487810791 22.60219273782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang