Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Nessie

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 329 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rina S
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie netjies en skoon. Weereens baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very comfortable, great value for money. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag
5.0
Okt 2024

Ek sal beslis weer daar oornag. Netjies en skoon, ruim plek. Stil omgewing, geen geraas van voertuie of trokke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker, baie goeie klonte diens, plek is baie mooi en baie 'homie'. Baie goeie klonte diens, plek is baie mooi en baie 'homie'. Ons het baie lekker gebly, was op kort kennisgewing baie mooi gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Gerieflik. Stil area. Lekker gebly. Waardeer die wegneem spyskaart. Daar is enkele aspekte wat bietjie aandag (TLC) nodig het, soos bv. die stortdeur wat sukkel om oop en toe te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker oor geslaap. Het vroeg die oggend vertrek. Baie lekker gebly. Ontvangs was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oornag verblyf. Baie netjies en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilige oornag eenheid. Die Nessie is maklik om te kry en veilig om te oornag. Alles wat jy nodig het, is in die eenheid. Die eenheid is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Bekostigbaar. Lekker skoon en warm, alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap. Dalk net ekstra kragpunte om 2 x selfone gelyktydig te kan herlaai sal help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Bekostigbaar en waarde vir geld om net lekker te slaap vir die aand. Ja 100% Alles was skoon en netjies en regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 329

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f07c52adf8eebb9192315b17528f360f0172d98b04fb1ba91e9819382af5332571588454c9a214d60154a37a20562e7ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 329 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.350984 22.604438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang