Die Seehuisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die Seehuisie is in 'n kompleks en gaste moet ander inwoners respekteer. Moet asb. nie op die buurt se klippies stop nie.
Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Gratis WiFi en slim TV word voorsien.
Gratis coffee, tee, suiker, sowel as basiese skoon maak middels word voorsien.
Gaste sal 'n komplimentêre verwelkomingspakkie met aankoms ontvang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-singel 37, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap