Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Willie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We stayed very comfortably. We stayed very comfortably.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, pragtige ligging en absolute vriendelikheid van die gasheer. Die plekkie is besonders mooi! So rustig en gemaklik. Sal definitief weer 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samurin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic, great view, great hosts, love the area, completely safe. We had an amazing time at Dolphin House. The hosts were friendly, the atmosphere was fantastic. We just loved every moment of our stay, and I would definitely recommend it for a couple's weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Aan alle verwagtings voldoen! Fantastiese see uitsig, rustige en mooi omgewing, huis goed uitgerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Verskriklik lekker. Baie dankie vir 'n lieflike plekkie wat veilig, privaat en so skoon was. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marteen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Hoogs aan te beveel. Eenheid was skoon en netjies en modern en met al die nodige in die kombuis, asook 'n wasmasjien en skottelgoedmasjien. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veliswa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

It was nice. It was nice even though we arrived very late. On the last day, we wished that it was our first day, the area is nice and quiet, also convenient that the mall is not far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Mooiste view! Vriendelike gasvrou, baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Wens kon elke naweek daar wees. Cosy, rustig, 1-in-a-million places to stay. Will go over and over again. Host Roelf is a beautiful person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Ons was ongelukkig net een nag daar, maar dit lyk na 'n lekker plek om langer te vertoef. Ons is hartlik ontvang en goed ingelig oor die wooneenheid en omgewing. Die plek is ruim genoeg vir twee volwassenes, baie goed ingerig en uiters skoon. Die TV met alle kanale is 'n bonus. Net jammer daar was nie tyd om die verhitte swembad te geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2806a20c1a208bb2b3e7733e5720a2a73fc48fa5451bad19d1e44d3ae98b22a8472e7cee9a7b2832d83f11504090dcd7ddb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 13 Alikreukel Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420546188756 19.148304104911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang