Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

DOT J J B & B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marc Z
1 nag
5.0
Apr 2025

Great. Great stay, easy to find and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was baie lekker daar. Die gasheer en gasvrou was 2 wonderlike mense wat mens so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sa beslis weer hier gaan bly. Baie lekker. Die gasvrou was baie behulpsaam om interessante plekke aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nowell E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Baie lekker verblyf vir oornag. Baie lekker blyplek. Met aankoms goeie ontvangs. Verblyf is deel van Huis Eienaar, maar lekker privaat afsonderlik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mathilda V
1 nag
4.4
Feb 2024

Goed. Kamer netjies. Ontbyt uit die boeke. Maar ongelukkig was die kamer verblyf nie lekker nie. Badkamerdeur wat by die kamer ontbreek, is nogal 'n probleem. Die kamer is wel netjies. Geen ventilasie, geen venster. Die badkamervenster wat na buite wys, was 'n probleem omdat daar geen privaatheid is wanneer mense daar deurloop nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Heerlik! Naby aan al die besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie geniet. Dit was aangenaam om by DOT JJ B&B te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

DOT J J B & B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Des Pres-straat 33, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsV7NkP4meACRMS6egS0AwRBlQjAaAC3A79YoXy3tzJaoA4fkwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 33 Des Pres Street De Zoete Inval 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.77576 18.96043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011