Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikerskloof Exclusive Tented Camp

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Duikerskloof Exclusive Tented Camp
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sven U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sven U

Awesome.

We had a great time.

Anton P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

Unieke, uiters gemaklike wegbreek in die natuur!

Uitstekende verblyf! Die privaat-ligging in die natuur is heerlik. Die eienaars het aandag tot aan die kleinste detail gegee. Ons verwagtinge was oortref!

Elna R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R

Ons 1ste tentverblyf gewees, en dit is pragtig!

Ongelooflik netjiese verblyf. Alles wat mens nodig het is daar. Nog mooier as op die fotos self. Sal beslis weer gaan ontspan.

Petrus G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus G

Baie lekker.

Baie vriendelike mense. Baie stil en mooi.

Annette M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M

Blissful bushveld experience. Glamping on steroids!

Lovely hosts. Their attention to detail is commendable. We had an unforgettable stay, the area is absolutely stunning!

Marinda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Vinnige herdenkings wegbreek.

Heerlike aandjie weg van al die gedruis. Lieflike uitsig, gasheer baie verwelkomend. Sal definitief weer besoek.

Jena R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jena R

Rustig, pragtig en kon goed uitrus.

Die tent is netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die omgewing is pragtig. Ek het 3 keer die staproetes gedoen en dit was net so mooi. Dit was 'n perfekte wegbreek en ek sien uit om terug te gaan.

Ralph K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph K

Very quiet and relaxing environment. The owner was very kind and helpful.

See stars.

Emma K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

Stilte, vrede, rus, uitstekende gasvrydheid. Dankie Mark en Andrea vir 'n wonderlike ervaring en vir al die ekstra bederf wat in die tent gewag het.

Pragtige natuurskoon. Lieflike staproetes. Skoon en netjies.

Viljoen F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen F

Was 'n ongelooflike ondervinding!

Alles wat ons nodig gehad het, was daar en nog meer en baie netjies.

Duikerskloof Exclusive Tented Camp se terugvoer

Dankie Viljoen, ons is bly om te verneem dat julle Duikerskloof geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Duikerskloof Exclusive Tented Camp
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

A fantastic stay. Very peaceful and very well organized.

We were made aware of the potential loadshedding in the area and were provided with lights etc. The owner provided us with accurate directions and warned us of potential road issues prior to arrival. Will certainly be going back.

Joni S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joni S

Heerlik! Wonderlik! Fantasties!

Ek het een groot klagte, en dit is dat ek nie langer kon bly nie! Duikerskloof was werklik een van die wonderlikste ervaringe. Die tente is privaat, uiters skoon, goed toegerus en heerlik gerieflik! Die bad het my aandag getrek op die foto's, maar die stort het my hart gesteel. Ingesluit in die pakket is die opsie om Easterkloof Nature Reserve te gaan stap, en dit was 'n ongelooflike ervaring! Ek sal Duikerskloof vir enige iemand voorstel en aanbeveel.

Lize M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Baie baie aangenaam.

Mense was vriendelik en aangenaam. Die plek is baie mooi en netjies. Alles wat nodig is was beskikbaar en nog meer.

Bianca V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Fantasties.

Baie vriendelike personeel en die rustigheid was iets om van te droom.

Diketso M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Diketso M

Very neat and clean place everything is well organised, way beyond our expectations.

Will definitely go back soon.

Frans P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Was rustig en baie lekker.

Was lekker rustig, het dit baie geniet om net te ontspan.

Nicky G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G

’n Ongelooflike plek.

Hemel op Aarde. Baie rustig. Mooi uitsig. Ek het my siel teruggekry in die 2 dae. So lekker gerus.

Duikerskloof Exclusive Tented Camp se terugvoer

What a blessing to share our beautiful space with you. We are so happy that you found a place to rest.

Duikerskloof Exclusive Tented Camp
Natasja L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L

Rustig en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Lesinda G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda G

Rustig en pragtige natuurskoon.

Mark en Andrea het voorwaar uit hul pad gegaan om alles te voorsien wat ons moontlik kon nodig kry vir gemaklike verblyf. Daar is pragtige roetes om te stap op die plaas self en die nabygeleë Magaliesberge se roetes is maklik toeganklik. Die verblyfarea was ruim, netjies, skoon met 'n pragtige uitsig oor die dam en bosse. Daar is 'n heerlike swembad en braaiplek met alles om dit gemaklik te maak. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het om die naweek te spandeer en uit te rus nie! Sal beslis teruggaan!

Duikerskloof Exclusive Tented Camp se terugvoer

Thank you. We look forward to welcoming you again in the future.

Duikerskloof Exclusive Tented Camp
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51bccd199da7ac24786655e4867fc78cb53c6f4deec21b0272c47e81d89895a12c51edee9529763dfe5b544d4083d20f4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Portion 100 of 344JQ Buffelspoort 0284 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.787739057482 27.494332194328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang