Duikerskloof Exclusive Tented Camp
Beskrywing
Die tent is tussen inheemse bome, insluitend 'n bergpruimboom wat bekend is vir sy kenmerkende rooi vrugte. Dit is ook gewild onder die diverse voëllewe in die omgewing. Die tent front suidwes en bied 'n uitsig op die Magaliesberg en oor die Buffelspoortdam. Die tent het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die tent het 'n yskas met 'n klein vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, linne en badhanddoeke. Daar is 'n beskutte braai-area met draagbare braaigeriewe wat met houtskool werk. Gaste het toegang tot die swembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R250.
Oorweeg asb. die volgende as daar kinders saam reis:
Die kamp is met 'n elektriese heining omhein.
Die eenhede is verhewe bo die grond.
Die swembad is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent skuil onder 'n ou bergkareeboom en bied 'n uitsig oor die Buffelspoortdam en op die Magaliesberg. Die tent front wes en gaste kan die sonsondergang vanaf die houtdek en aangrensende braai-area aanskou. Die tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die tent het 'n yskas met 'n klein vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, linne en badhanddoeke. Daar is 'n beskutte braai-area met draagbare braaigeriewe wat met houtskool werk. Gaste het toegang tot die swembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R250.
Oorweeg asb. die volgende as daar kinders saam reis:
Die kamp is met 'n elektriese heining omhein.
Die eenhede is verhewe bo die grond.
Die swembad is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent front noordwes en skuil tussen die pragtige bome, insluitend 'n groot vaderlandswilgboom. Gaste kan 'n uitsig oor die Buffelspoortdam vanuit die oopplan-kombuis en -leefarea geniet. Die tent het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die tent het 'n yskas met 'n klein vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, linne en badhanddoeke. Die aangrensende braai-area is die ideale plek om 'n skemerkelkie te geniet en te kyk hoe die wilde diere daar verbyloop. Draagbare braaigeriewe wat met houtskool werk is beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R250.
Oorweeg asb. die volgende as daar kinders saam reis:
Die kamp is met 'n elektriese heining omhein.
Die eenhede is verhewe bo die grond.
Die swembad is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang