Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikerskloof Exclusive Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Duikerskloof Exclusive Tented Camp is in die Magaliesberg-biosfeer in die bosveld van die Buffelspoortvallei geleë. Dis 100 km vanaf die noorde van Johannesburg en Pretoria.

Die tentkamp bied selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing en elkeen van die 3 eenhede is uniek ingerig vir gerieflike verblyf. Die verblyf beskik oor 3 tente: Karee met 'n aangrensende boomhuis, Bushwillow en Jacketplum.

Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort, 'n yskas met 'n klein vrieskas, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, linne en badhanddoeke. Elke tent het draagbare braaigeriewe en toegang tot die swembad op die perseel.

Impalas, duikers en njalas wei in die omgewing, veral in die laatmiddag.

Voetslaanroetes in die pragtige Magaliesberg en aktiwiteite by die Buffelspoortdam is maklik bereikbaar vanaf Duikerskloof. Ander gewilde aktiwiteite sluit voëlkyk, bergfietsry, boomtoptoere en gholf in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Romandi W
Saam met lewensmaat
5.0
The essence of elegance and comfort. We had an incredible stay! The tent was beautifully set up with all the essentials for a comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Sven U
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. We had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Anton P
5.0
Unieke, uiters gemaklike wegbreek in die natuur! Uitstekende verblyf! Die privaat-ligging in die natuur is heerlik. Die eienaars het aandag tot aan di...
Sien meer
Mrt 2024
Elna R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons 1ste tentverblyf gewees, en dit is pragtig! Ongelooflik netjiese verblyf. Alles wat mens nodig het is daar. Nog mooier as op die fotos self. Sal b...
Sien meer
Feb 2024
Petrus G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie vriendelike mense. Baie stil en mooi.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
  • Gaste dink Duikerskloof Exclusive Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51bccd199da7ac24786655e4867fc78cb53c6f4deec21b0272c47e81d89895a12c51edee9529763dfe5b544d4083d20f4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Portion 100 of 344JQ Buffelspoort 0284 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.787739057482 27.494332194328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang