Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DuykersRus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duykereiland Plaas, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

DuykersRus bied selfsorgverblyf in 'n kothuis op 'n klein en rustige plaas aan die Weskus, net buite St. Helenabaai. Hier kan gaste die voetslaanpaaie verken, perdry of net lekker ontspan.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n induksieplaat, braaipan, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met 'n dubbelslaapbank.

Daar is 'n ingeboude braai in die kombuis. Buite is daar 'n stoep met tafel en stoele, asook 'n see-uitsig in die verte.

Troeteldiere is welkom, maar let asb. dat die kothuise nie omhein is nie. Gaste is ook welkom om hul eie perde saam te bring en op die strand of in die veld te ry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir DuykersRus
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Duykereiland Plaas, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duykereiland Plaas, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2914c9e00ea1d5c640381cb32b3695fc0275bd49e2d7957f387579fcc39cf50f068a49295222179cd4a705027ad674d37368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 Duykereiland Farm Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.722353345236 17.924952435658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem