Easy Stay - Vantage 312
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let dat die gebou ’n residensiële perseel is en dat gaste by die geboureëls moet hou. Met aankoms moet gaste die reëls deurlees en by die elektroniese inklokstasie aanvaar. ’n Afskrif kan voorsien word indien gaste dit benodig. Besoekers aan die woonstel moet ook by die geboureëls hou.
Die volgende is onder andere die belangrike reëls waaraan gaste moet voldoen (en ’n voorwaarde indien gaste bespreek):
- Maksimum 2 gaste per eenslaapkamerwoonstel plus maksimum 2 besoekers gedurende besoektye.
- Maksimum 4 gaste per tweeslaapkamerwoonstel plus maksimum 2 besoekers gedurende besoektye.
- Besoekers mag slegs tussen 08:00 en 21:00 in die woonstel wees.
- Geen harde musiek, TV of enige vorm van geraas word toegelaat nie.
- Geen partytjies word in die woonstel of in die gange toegelaat nie.
- Geen alkohol mag in die gebou se gemeenskaplike areas gebruik word nie.
Indien gaste nie die bogenoemde nakom nie, sal hulle die perseel moet verlaat. Indien dit die geval is, sal geen terugbetaling gemaak word nie en gaste sal ook ’n boete van die gebou ontvang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang