Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekuthuleni River Front Chalets

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ekuthuleni River Front Chalets is naby Hoedspruit geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n wegbreek na die bosveld. Die chalet is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en daar is talle besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing. Ekuthuleni is 55 km vanaf die Phalaborwa-hek en 75 km vanaf die Orpen-hek vir dagbesoeke na die Krugerwildtuin of bly tuis en koel af in die splinternuwe swembad met 'n glyplank en plonspoel vir kinders.

Die 4 chalets en bied slaapplek aan 6 gaste per eenheid. Elke chalet se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is en suite en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, asook WiFi.

Daar is braaigeriewe op die stoep en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Suzelle B
Gesin met tieners
5.0
Natuurskoon, netjies en veilig. Ons het verskriklik lekker gebly. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!
Apr 2024
Danie R
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en rustig. Hierdie plek is 'n versteekte juweel. Die ligging is perfek, dit is stil en rustig en die woonplek is baie mooi. Die plek is skoon,...
Sien meer
Des 2023
Liesl T
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, wonderlik vir ons siele. Dit was heerlik om die seekoeie bedags te hoor en te sien. Die bokkies wat op die grasperk wei, is sielsgenot. Heerli...
Sien meer
Jun 2023
Bart D
Saam met lewensmaat
4.8
On the Olifants. A great stay on the Olifants in a small game park. Very private and good game viewing, especially hippos. Clean house ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Anneke L
Saam met lewensmaat
4.8
Die chalet langs die rivier was regtig heerlik en rustig. Baie netjies. As ek enige voorstelle kan maak is dit dat die geriewe met betrekking tot beur...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lilanie & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Ekuthuleni River Front Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4c0d96d4254645e17fcaf0aff0166144fbedf170818b55bbd092816aa93e77e165d9a33c9430437cdf9432e7936b898b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 183 Ekuthuleni Farm Oxford Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -24.212763888889 30.818111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang