Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Shadai Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike en professioneel ontvang. Alles skoon en netjies. Rustig en veilig. Ek en my man is baie vriendelik verwelkom en ons het alles wat ons nodig gehad in ons kamer gehad. Die bed was gemaklik. Die omgewing was stil en rustig. Ons het veilig gevoel en die tuin is pragtig. Die WiFi was vinnig en die TV-pakket het aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2023

Basies, skoon en netjies. Dis net jammer dat daar geen ekstra lig is bokant die werkstafel nie, baie moeilik om op jou rekenaar te werk, en daar is geen kragpunt naby die bed nie, ek kon nie met my apparaat slaap nie, want daar is nie 'n kragpunt nie. Een prop in die hele kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Charmaine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Baie vriendelike ontvangs en alle personeel professioneel en baie vriendelik. Veilig, pragtige tuine, skoon en pragtige kamers. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estie
El Shadai Guesthouse
Charmaine, Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te hê. Groete Estie

Izak K
1 nag
4.8
Jan 2020

Rustige plek na 'n lang dag se ry. Aanvanklik bietjie gesukkel met die WiFi, maar dit is spoedig regemaak. Skoon en netjies, kon rêrig geen fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estie
El Shadai Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om u so gou moontlik weer te sien in ons pragtige dorp!

Nolene S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2020

Meer as tevrede met hierdie netjiese verblyf! Ons was tevrede met die netheid van die kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ntokozo M
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2020

It was okay. The management of that place was just concerned about money and did not introduce themselves or give a word of welcome. All I got was, "Hi, how are you? Have you paid for accommodation? Can you please come and pay? Did you fill in the check-in form?" The staff was great though, very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aletta B
1 nag
5.0
Sep 2019

Very easy to find, neat and clean. The place was easy to find, very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estie
El Shadai Guesthouse
Dear Aletta, Thank you for your review, we hope to see you again soon. Lindi Ferreira and Team EL Shadai

Stefanie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ongelooflik lekker. Pragtige tuine met lekker bankies om by te sit. Heerlik in die wintersonnetjie. Kamer baie netjies met lekker warm kombersie. Ontvangs baie vriendelik. Baie hulpvaardig met uiteetplekke. Ontbyt was heerlik. Sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie Lindie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estie
El Shadai Guesthouse
Beste Stefanie en gesin, Baie dankie vir julle terugvoering. Ons was aangenaam verras om die boodskap te ontvang. Ek sal die boodskap oordra aan die span werkers van El Shadai. Sien julle gou weer. Lindi Ferreira

Suzy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2019

El Shadai was a great base for our exploration of Marakele National Park. We stayed for two nights in El Shadai while exploring nearby Marakele National Park. El Shadai was a great base to start. A peaceful, quiet place to come home to after a full day of exploration. A delicious breakfast provided us with the energy to start the day and the packed lunch was a welcome treat during the day. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Estie
El Shadai Guesthouse
Dear Suzy and friend, Thank you for your review. It was wonderful to meet you and your friend. This afternoon I read the review to the team of EL Shadai Guesthouse and we feel proud that you enjoyed your stay. It was the best news to a tired team after a long hard day of cleaning, cooking and gardening. There is always room for improvement at any establishment but to read a good review means the world to us are in Thabazimbi. Thank you so much , we hope to see you again in future. Lindi Ferreira and Estie Steenkamp Guesthouse Manager and Owner of EL Shadai Guesthouse.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP3vjOc8Aocgtr3LB3x23AlC2eHYbqXsBQcH0ZzQK1JE9aMtWHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 12 Dahlia Street Thabazimbi 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.58675 27.42039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang