Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Shadai Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir El Shadai Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Deon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Basies, skoon en netjies.

Dis net jammer dat daar geen ekstra lig is bokant die werkstafel nie, baie moeilik om op jou rekenaar te werk, en daar is geen kragpunt naby die bed nie, ek kon nie met my apparaat slaap nie, want daar is nie 'n kragpunt nie. Een prop in die hele kamer.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Charmaine B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Baie vriendelike ontvangs en alle personeel professioneel en baie vriendelik.

Veilig, pragtige tuine, skoon en pragtige kamers. Vriendelike personeel.

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Charmaine,
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Estie

El Shadai Guesthouse
Izak K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak K

Rustige plek na 'n lang dag se ry.

Aanvanklik bietjie gesukkel met die WiFi, maar dit is spoedig regemaak. Skoon en netjies, kon rêrig geen fout vind nie.

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om u so gou moontlik weer te sien in ons pragtige dorp!

El Shadai Guesthouse
Nolene S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene S

Meer as tevrede met hierdie netjiese verblyf!

Ons was tevrede met die netheid van die kamers.

Ntokozo M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ntokozo M

It was okay.

The management of that place was just concerned about money and did not introduce themselves or give a word of welcome. All I got was, "Hi, how are you? Have you paid for accommodation? Can you please come and pay? Did you fill in the check-in form?" The staff was great though, very welcoming.

Aletta B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Very easy to find, neat and clean.

The place was easy to find, very neat and clean.

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Dear Aletta,

Thank you for your review, we hope to see you again soon.

Lindi Ferreira and Team EL Shadai

El Shadai Guesthouse
Stefanie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M

Ongelooflik lekker.

Pragtige tuine met lekker bankies om by te sit. Heerlik in die wintersonnetjie. Kamer baie netjies met lekker warm kombersie. Ontvangs baie vriendelik. Baie hulpvaardig met uiteetplekke. Ontbyt was heerlik. Sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie Lindie.

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Beste Stefanie en gesin,

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons was aangenaam verras om die boodskap te ontvang. Ek sal die boodskap oordra aan die span werkers van El Shadai. Sien julle gou weer.

Lindi Ferreira

El Shadai Guesthouse
Suzy M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzy M

El Shadai was a great base for our exploration of Marakele National Park.

We stayed for two nights in El Shadai while exploring nearby Marakele National Park. El Shadai was a great base to start. A peaceful, quiet place to come home to after a full day of exploration. A delicious breakfast provided us with the energy to start the day and the packed lunch was a welcome treat during the day. We loved it.

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Dear Suzy and friend,

Thank you for your review. It was wonderful to meet you and your friend. This afternoon I read the review to the team of EL Shadai Guesthouse and we feel proud that you enjoyed your stay. It was the best news to a tired team after a long hard day of cleaning, cooking and gardening. There is always room for improvement at any establishment but to read a good review means the world to us are in Thabazimbi.

Thank you so much , we hope to see you again in future.

Lindi Ferreira and Estie Steenkamp
Guesthouse Manager and Owner of EL Shadai Guesthouse.

El Shadai Guesthouse
Casper L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Casper L

Gemaklik dog eenvoudig.

Kamer mooi skoon. Bed gemaklik. Ontbyt bloot 'n omelette sonder ander keuses. Eenvoudig.

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Beste Casper,
Dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis van die ontbyt, ons doen wel variasies op ontbyte.
Dankie dat jy onder my aandag bring. Mooi dag en hoop ons sien weer.
Lindi
Guesthouse Manager

El Shadai Guesthouse
Jan J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Goeie en vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Was nie baie by die gastehuis nie. Het ons 40 jaar reunie by HFM se lapa gehad. Heerlike ontbyte!

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle by ons gastehuis te ontvang.

El Shadai Guesthouse
Madelize J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize J

Baie rustige atmosfeer met uitsonderlike gasvryheid.

Huislike atmosfeer, vriendelike puik diens met 'n groot ontbyt.

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Hallo Madelize,
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n ongelooflike plesier om julle by ons gastehuis te hê.
Groete
El Shadai

El Shadai Guesthouse
Christel O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel O

Gerifelik en baie lekker ontbyt ingesluit.

Gerieflik, netjies en heerlike ontbyt.

Koos N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N

Warm, vriendelike ontvangs, aangename verblyf.

Netjiese fasiliteit in 'n pragtige tuin, onder persoonlike toesig van die eienaar. In 'n baie stil en rustige omgewing, maar met maklike toegangsroetes na die sakedeel. Goeie veiligheid. Ruim en gerieflike kamer en badkamer. 'n Spiëel naby die kragprop (vir hare droogblaas) sal handig wees. Beveel aan met vrymoedigheid.

El Shadai Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons het spieëls bestel vir al die kamers en dit het bietjie langer gevat as wat ons gedink het. Ons vra om verskoning vir die ongerief. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontmoet en dit is vir ons lekker as mense met vrymoedigheid kan terugvoering gee.

El Shadai Guesthouse
Miempie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miempie L

Genotvol.

Heerlike ontbyt, vriendelike ontvangs.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Renier V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Fantastiese geriewe en vriendelike eienaars.

Ideaal vir 'n wegbreeknaweek. Mense is vriendelik en hanteer jou soos ou vriende. Vra deurentyd of alles reg is en of jy hulp nodig het. Lekker ontbyt en rustige atmosfeer.

Douw D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw D

Heerlik gekuier, dankie vir die gasvryheid.

Is hartlik verwelkom met ope arms. Dadelik deur geneem na slaaparea en leefarea is ook uit gewys. Heerlik geslaap die aand nadat ons lekker gesellig verkeer het in die kuierarea. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik en baie mooi voorgesit. Die tuisgemaakte "Makataan" konfyt was heerlik.

Paul G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Baie gasvry ontvang en gesels.

Slegs een kwelpunt - die water was koud die oggend (06:20) en moes ons in koue water stort. Ontbyt was heerlik en het ons lekker geslaap.

Mientjie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie D

Ek sal die gastehuis vir almal aanbeveel om nie te praat van die gasvryheid nie! Dit is regtig die moeite werd. Baie netjies en veilig.

Ek sal beslis weer en weer daar oornag as daar vir ons plek is en ons in daai rigting gaan.

Johan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie aangename eienaars en die kamers is netjies. Heerlike ontbyt gekry!

Kan werklik aan geen negatiewe eienskap dink wat die verblyf onaangenaam sou maak nie. En LekkeSlaap se diens maak die hele oefening uiters gemaklik. Baie dankie!

Ananda V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ananda V

Gerieflik vir 'n nagrus.

Kamer was skoon en netjies. Dit was my eie fout dat ek nie opgelet het dat dit nie en suite was in die beskrywing nie, maar dis bietjie te veel om te betaal vir 'n kamer sonder jou eie badkamer.

Annelize K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize K

Gasvry en vriendelik.

Eienaars/personeel: Baie gaaf en vriendelik ontvang, hartlike behulpsame eienaars. Gastehuis geheel: Honeymoon suite is nie losstaande nie, maar deel van 'n kothuis met kombuis en eetkamer. Deel kothuis met nog 2 slaapkamers wat nie en suite is nie. Indien daar nie ander gaste is nie, is dit privaat. Dit het ons nie regtig gepla nie, want ons was nie met honeymoon nie. Maklike toegang tot kombuis, gerieflik vir koffiemaak en ook yskas beskikbaar in die kombuis vir paar klein goedjies. Ongelukkig geen melk vir tee/koffie slegs verromer, geen beskuit. Wel heerlike ontbyt ingesluit by verblyf. Pragtige tuin en plonspoel vir gaste. Veilige parkering alhoewel nie altyd onderdak. Honeymoon suite: Bed is van hoë kwaliteit. Slegs 2 effe plat kussings per persoon, ek sou aanbeveel dat daar ten minste nog 2 spaar kussings en kombers in die kas moes wees. Thabazimbi is 'n warm dorp, maar dit het gereën en dit was koud en daar was slegs 'n laken en 'n dun deken op die bed. 'n Frustrasie vir vrouens wat hare wil droogblaas by 'n spieël - dalk is 'n oplossing 'n verlengkoord na die badkamer of 'n spieël naby die muurprop. Die badkamer is gerieflik, stort heerlik, die handdoeke is bietjie afgeleef. Verder het ons 'n goeie ervaring gehad.

Bianka J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Bianka J

Baie homey en vriendelike mense.

Die mense is baie vriendelik en dis 'n lekker snoesige plekkie, nie baie modern nie maar baie lekker. Daar was probleem met ons inboek, die mense wou ons in 'n goedkoper kamer inboek as wat ons bespreek het, maar verder baie lekker plek.

Cathy V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

They were most accommodating.

We were treated like family. We had a warm welcome. Our stay was short and memorable. We would definitely recommend them to our family and friends.

Paul V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Gasvryheid van Paul en Marietjie was wonderlik.

Ons het dadelik tuis gevoel en soos ou vriende gekuier. Ons sal weer daar tuisgaan as ons in Thabazimbi moet oornag.

Marlien D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien D

Gerieflik, gemaklik en aangename verblyf.

Vriendelike mense, baie skoon en sindelik. El Shadai sal ek aanbeveel vir almal.

Elmien V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien V

Lekker gebly!

Sien sterre.

Johannes (hans) J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes (hans) J

As vreemdes daar gekom en vertrek met nuutgevonde vriende.

Net een woord om dit op te som: Wow! Marietjie en Paul die eienaars, wonderlike en vriendelike mense. Met ons aankoms het hulle ons by ons motor verwelkom. Ons het nuwe vriende in hulle ondek. Die eienaars spog ook met baie 'n mooi tuin met verskeie eksotiese plante. Ek kan hulle enige tyd aanbeveel. Ek glo LekkeSlaap kan met trots dié B&B aanbeveel. Sal beslis weer terug gaan na El Shadai.

Willie C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C

Baie aangenaam en gerieflik.

Baie aangenaam en vriendelik. Lekker gekuier en gebly.

Charel D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charel D

Vriendelik.

Baie lekker gebly. Was maar vinnig in en uit vir 'n troue oor 'n naweek, maar baie mooi plekkie en mooi versorg.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP3vjOc8Aocgtr3LB3x23AlC2eHYbqXsBQcH0ZzQK1JE9aMtWHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 12 Dahlia Street Thabazimbi 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.58675 27.42039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang