El Shadai Guesthouse & Spa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
El Shadai Guesthouse & Spa is in die Magaliesberge geleë, kyk uit oor die Hartbeespoortdam en spog met asemrowende uitsigte. El Shadai, wat "meer as genoeg" beteken, is al wat jy benodig om weg te breek van die rep en roer van die stad. Let asseblief daarop dat daar 'n hele aantal trappe na en in die gebou is.
Hierdie veilige gastehuis is in 'n moderne styl gebou en het groot panoramiese vensters en balkonne met glasrelings. Die akkommodasie beskik oor 4 ruim suites wat elkeen 'n en suite-badkamer, aparte stort en moderne gehalte-meubels.
Hartbeespoortdam is minder as 'n uur se ry van Johannesburg en Pretoria af. Dit staan onder die plaaslike inwoners as "Harties" bekend en het ontaard in 'n baie bedrywige plek en gewilde naweekwegbreek vir bewoners van die bogenoemde stede.
Suite 1 het 'n privaat balkon met asemrowende uitsigte oor die dam en omliggende berge. Suite 1 sluit DStv, lugversorging, 'n yskassie, sitkamer-area, koffie- en teemaakgeriewe, "jet"-bad en volledige ontbyt in.
Suite 2 het 'n privaat balkon met asemrowende uitsigte oor die dam en omliggende berge. Suite 2 sluit DStv, lugversorging, 'n yskassie, sitkamer-area, koffie- en teemaakgeriewe, en volledige ontbyt in.
Suite 3 is 'n mediumgrootte-suite. Die suite het 'n loopvlak wat lei na 'n privaat Jacuzzi-dek, met 'n asemrowende uitsig op die dam en die omliggende berge. Suite 3 sluit DStv, lugversorging, 'n yskassie, sitkamer-area, koffie- en teemaakgeriewe, en volledige ontbyt in. Daar is 'n bad en 'n stort.
Suite 4 is ons luukse dakwoonstel-suite wat op die 4de verdieping geleë is. Dit het 'n privaat balkon met 'n wonderskone uitsig oor die dam en omliggende berge. Die suite beskik oor 'n swembadjie, DStv, lugversorging, LCD-TV, yskassie, sitkamer-area, koninggrootte-bed, "jet"-bad, koffie- en teemaakgeriewe, verwelkomingsmandjie en volledige buffet-ontbyt. Daar is ook 'n aangrensende kamer met 2 driekwartbeddens, lugversorging, en badkamer met 'n stort.
Ontbyt word bedien in die eetkamer met 'n uitsig oor die dam. Ons rotspoel en Jacuzzi het ook panoramiese uitsigte oor die dam en die omliggende berge.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink El Shadai Guesthouse & Spa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Schoemansville Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang