El Shadai Guesthouse & Spa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Executive
- B&B
- Luuks
- B&B
- Ekonomies
- B&B
- Dakwoonstel
- B&B
Huisreëls
Gaste moet daarop let dat die eiendom naby 'n drinkwatersuiweringsaanleg geleë is en dus nie beurtkrag ervaar nie.
Die gastehuis is 'n luukse toegvlugsoord vir paartjies en gesinn. Daar is nie geriewe vir groot groepe wat in een area saam wil kuier nie. Dit is in 'n stil woongebied geleë en daar moet by die plaaslike regulasies gehou word.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Rook word slegs op die balkonne en buite-areas toegelaat.
Die Jacuzzi vat lank om warm te word. Vra asb. vooraf, veral in die winter.
Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.
Slegs een voertuig per suite.
Neem asb. kennis dat die gastehuis op die berg geleë is en dus baie trappe het.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang