Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Nature Reserve 253

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacqueline C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ongelooflik lekker! Wat 'n heerlike naweek. Ons het lekker gekuier en so tuis gevoel. Die huis is baie netjies en skoon, in en om die huis. Die stoep is 'n absolute wenner, pragtige swembad en mooi braai boma. Ruim kamers en badkamers. Die huis is baie goed ingerig met alles wat mens nodig het! Hoogs aanbeveel, julle sal ons weer sien, vir 'n week! Dankie aan 'n great gasvrou. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kon lekker ontspan. Baie dankie vir die puik diens. Ons het die wegbreuk baie geniet. Sal definitief aanbeveel vir vriende en familie. Netjies en goed ingerig, ons kon lekker afkoel in die swembad na 'n wildrit. Sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Baie dankie vir jou terugvoer. Sien uit na julle volgende kuier!

Cornelis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Awesome. Ons het baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leane F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome huis! Mooi natuur. Relaxing. Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Die kinders het die tyd van hulle lewe gehad. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Baie lekker huis met alles wat mens wil hê. 1 vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Baie dankie vir julle terugvoer! Ons is bly jul het dit geniet en sien uit dat jul weer kom kuier.

Liezl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker wegbreek. Verblyf was baie netjies en skoon, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die huis was ingerig met alles wat mens nodig het en ons vakansie was heerlik! Hoogs aanbeveel, julle sal ons weer sien! Gasheer was baie professioneel en het alle inligting vroegtydig gestuur wat mens gemaklik laat voel het. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Baie dankie vir jul terugvoer! Julle kan enige tyd weer kom kuier!

John E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Dit was wonderlik so in die natuur. Ons het baie lekker gebly. Netjiese huis met alles in wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Baie dankie vir die terugvoer. In terme van veiligheid waarvoor jy 'n 4 gegee het, wat kan ons verbeter?

Elzabé M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit was ons eerste keer by Mabalingwe en ons sal beslis weer teruggaan. Ons het ons verblyf baie geniet by Uitspan 253. Alles was netjies, alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die wild was tot naby ons eenheid en ons het dit geniet om hul dop te hou. Die gasvrou was baie behulpsaam met alles. Mabalingwe was amazing en ons sal weer teruggaan. Dit was 'n ervaring soos min vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Dankie vir jul kuier! Bly julle het dit geniet!

Shaun A
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Fantasties en huislik, beste vakansie. Ons het baie lekker gekuier en kan nie wag vir die volgende kuier sessie nie, hooplik sal dit vir 'n week wees want 'n naweek is net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Marna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lekker rustig en alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Uitspan!

Christianna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Exceptional stay in the bushveld! I highly recommend Uitspan 253 if you are looking for a serene setting in the bushveld. The lodge was spotless, very well maintained and in an excellent location. Our host was extremely helpful and professional. We wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Thank you for your feedback. We look forward to your next visit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibergpad, Mabalingwe Elephant Lodge 253, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba624dcf851ec0266889d7e7ac9d474d06396520f1af3242d34ab91cfe29548caaa2f527065a7cf983974a718547fe0ee75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Rooiberg Road 253 Mabalingwe Elephant Lodge 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.823000262415 28.061744256441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang