Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Nature Reserve 253

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anél Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mabalingwe Nature Reserve 253
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charne V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne V

'n Siels-vervullende naweek!

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die huisie was silwerskoon en daar is alles en nog meer wat ons nodig gehad het, veral in die kombuis. Baie dankie vir 'n heerlike naweek! Julle sien ons beslis weer!

Mabalingwe Nature Reserve 253 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier by ons!

Mabalingwe Nature Reserve 253
Cherie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie M

Ons kuier graag weer.

Ons het 'n wonderlike en warm ervaring gehad by Uitspan 253. Als wat jy benodig van ekstra eetgerei, groot badkamers vir elke kamer en WiFi-konneksie, om jou kuier te geniet in die bosveld was beskikbaar. Die swembad en winkel was stapafstand van die huisie, wat dit vreeslik gerieflik gemaak het. Ons kan nie wag om weer te besoek en rustig wakker te word tussen al die diere nie. Baie dankie vir alles.

Mabalingwe Nature Reserve 253 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Mabalingwe Nature Reserve 253
Marie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

Sensational.

Amazing property. Incredibly well appointed and feels like you are in nature.

Mabalingwe Nature Reserve 253 se terugvoer

Thank you for your feedback. Hope to see you again soon!

Mabalingwe Nature Reserve 253
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibergpad, Mabalingwe Elephant Lodge 253, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e08c52df2e1928c68c273af37096d01b9ab6f7370e742ead3ecb279bcd1ad5cdb3681cec6e1085182d1c77da411b2eb03a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Rooiberg Road 253 Mabalingwe Elephant Lodge 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.823000262415 28.061744256441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang