Elgin Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n appelplaas in die bekende vrugtedistrik Elgin. Die eiendom is langs die N2, oorkant Viljoenshoopweg en is stapafstand vanaf Peregrine Padstal.
Verblyf word gebied in 5 slaapkamers - 1 deluxe-dubbelkamer op die boonste verdieping en op die onderste verdieping is daar 2 kamers met koningingrootte-beddens en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het lugversorging, sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas, 'n kluis, verhitte handdoekrelings en 'n badkamer. Die B&B bied ook verhitting, 'n privaat sitkamer en parkeerplek op die perseel. Ontbyt is ingesluit.
Elgin bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos die Cape Canopy Tour, wynplase, voetslaanroetes, die Elgin Railway Market en kunsvlieghengel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Elgin Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: