Elgin Country Lodge
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging, sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 12 jaar toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens, lugversorging, DStv, WiFi, ’n moderne badkamer met ’n stort en sekuriteit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 12 jaar toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is lugversorging, sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 12 jaar toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer het ook lugversorging, 'n muurverwarmer, DStv, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 12 jaar toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse dubbelkamer is op die boonste verdieping met 'n lieflike uitsig oor die appelboorde en op die berge. Die groot badkamer het 'n stort. Daar is ook lugversorging, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Verder is daar veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 12 jaar toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en is volledig toegerus. Die eenheid word daagliks skoongemaak en is ideaal vir 2 paartjies. Troeteldiere en kinders word ongelukkig nie toegelaat nie. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 12 jaar toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang