Ella se plekkie
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vyfde Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ella se Plekkie is 'n knus vakansiewoonstel in Jacobsbaai, 150 km vanaf Kaapstad, en is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspannende vakansie. Die eenheid is naby The Pixie and Fairy Village en 400 m vanaf die strand geleë.
Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n gemeenskaplike area en 'n en suite-badkamer. Die gemeenskaplike area het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die woonstel spog met 'n oopplan-uitleg en het 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2.
Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Die woonstel het ook 'n buitesitarea en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, swem, bergfietsry, wynproe en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Vyfde Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Ella se plekkie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vyfde Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap