Emanzini Country Resort
Beskrywing
Die chalet beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder slimkaart, afstandbeheer en drade saambring. Die eenheid lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe op die waterfront.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is teen R200 per dag beskikbaar.
Kano's is beskikbaar.
Tewaterlating van bote is beskikbaar teen R80 per dag.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cabana 1 en 2 is langs mekaar en het aparte braaigeriewe. Cabana 1 het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 3 stapelbeddens. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die kombuisie het 'n yskas. Cabana 2 het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 stapelbeddens. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie. Verder is daar 'n TV en indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is teen R200 per dag beskikbaar.
Kano's is beskikbaar.
Tewaterlating van bote is beskikbaar teen R80 per dag.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalets is onder die dennebome en bied 'n uitsig oor die dam. Die chalets beskik elk oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder slimkaart, afstandbeheer en drade saambring. Die eenheid lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe op die waterfront.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is teen R200 per dag beskikbaar.
Kano's is beskikbaar.
Tewaterlating van bote is beskikbaar teen R80 per dag.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer en het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe op die waterfront.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is teen R200 per dag beskikbaar.
Kano's is beskikbaar.
Tewaterlating van bote is beskikbaar teen R80 per dag.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid lei na 'n stoep met privaat braaigeriewe op die waterfront.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is teen R200 per dag beskikbaar.
Kano's is beskikbaar.
Tewaterlating van bote is beskikbaar teen R80 per dag.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Volksrustweg, Vrededam, Vrede, 9835, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang