Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

En Route Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Fabian T
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great place! We very much enjoyed our stay! We stayed at En Route on our way from Jo'burg to and from Addo/Port Elizabeth. A great halfway point to stay. Nice views, great swimming pool, good WiFi, and ample space in the accommodation and kitchen area. We very much enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Axel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik gekuier. Wat verlang 'n reisiger van 'n gastehuis? Veilig, stil en skoon. En Route Gastehuis bied al drie. Boonop is 'n vriendelike gasvrou en is Vlakfontein 'n ware Vrystaatse plaas met wyde oop ruimtes, blou lug, pragtige sonsondergange en helderblinkende sterre. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie mooi verblyf. Baie lekker gebly, dankie. Ons sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Absolutely wonderful. Our stay was absolutely perfect. It ticked all the right boxes from fast and friendly reception and check-in to comfortable, spacious, and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Marthinus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lieflik, gasvry en pure plaas! Na 'n slegte stuk grondpad, gelukkig nie te lank nie, het ons by die juweel van 'n plek aangekom. Daar was niemand by ontvangs nie, maar na 'n oproep is ons vriendelik deur 'n swart dame gehelp. Ons kamer het alles gehad wat nodig is. Al die deure is nie gesluit nie, en mens het vrye toegang na alle gedeeltes. Die plek se tuine is ongelooflik mooi. Ek wou graag swem, en die dame het my gaan wys waar die swembad was, vêr waar jy moet loop. Ek sê toe vir my vrou ek is lus om te swem sonder klere, want dis te vêr om te loop, wat ek toe ook doen. Amper vang die eienares my in my Adams gewaad, was net betyds. Die eienares is 'n pragtige hulpvaardige mensie. Ons het heerlik buite gebraai tot baie laat. Die volgende oggend het ons met reën wakker geword en heerlike vars plaaslug. Hierdie plek sal ek vir enige een aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri F
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Very comfortable. The farm is beautiful and the view is breathtaking. The heated blankets were a pleasant surprise as the evening was cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Huibriëtte H
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Pragtige oornagplek. Die kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ren S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Goeie oornag punt op pad Kaap toe. Vriendelike ontvangs, goeie beddens, skoon kamer, en alles het gewerk op hierdie mooi plek wat naby die N1 is maar ook vêr genoeg om stilte te ervaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mari G
1 nag
4.2
Jan 2024

Rustigheid en vrede, heerlik na 'n lang reis op die besige pad! Ek het die rustigheid van die plek baie geniet na die lang, besige pad. Dit is wonderlik dat daar beligting is gedurende beurtkrag. Dit was 'n uitstekende oornagverblyf en sou maklik 'n paar dae se rustigheid daar kon geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Satisfactory. Happy with the accommodation. Poor internet connection. A little out of the way. Limited access to meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVNG3c29wRlGDNSk5YwLo8bYzX0waBGw4c973TFOWJyaEXT6FA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 Vlakfontein Farm Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.090833333333 25.814166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang