Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

En Route Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3 - Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het ‘n dubbelbed en sy eie badkamer. Linne, koffie en tee word voorsien. Die gemeenskaplike kombuis is met ‘n mikrogolf, yskas, tweeplaatstoof en eetgerei toegerus en word met ander gaste gedeel. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die pad vanaf Trompsburg tot by En Route Guest House is 'n primêre grondpad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2 - Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer kyk uit oor ‘n lieflike tuin. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed en die badkamer het ‘n stort. Daar is lugversorging. Linne, handdoeke, tee en koffie word voorsien. ‘n Gemeenskaplike kombuis met ‘n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en eetgerei is beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien en DStv is ook in hierdie eenheid beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die pad vanaf Trompsburg tot by En Route Guest House is 'n primêre grondpad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 5 - Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek vir 2 volwassenes. Dit is toegerus met 'n kombuis wat 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n yskas het. Die kamer het ook sy eie badkamer met 'n stort. Daar is gratis WiFi en DStv in hierdie eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die pad vanaf Trompsburg tot by En Route Guest House is 'n primêre grondpad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 6 - Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bestaan uit 2 kamers. In die een kamer is die koninggrootte-bed en in die ander kamer is die kombuis en badkamer. Die kombuis bevat 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n tweeplaatstoof. Daar is ook 'n slaapbank waarop kinders kan slaap. Dit is egter nie vir volwassenes geskik nie. Die slaapkamer kan bespreek word met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die pad vanaf Trompsburg tot by En Route Guest House is 'n primêre grondpad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1 - 1 Koningingrootte-bed en 1 enkelbed
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer kyk uit oor 'n lieflike tuin en het 'n en suite badkamer. 'n Waaier en verwarmer is beskikbaar, asook 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en eetgerei. Linne, handdoeke, koffie en tee word voorsien. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die pad vanaf Trompsburg tot by En Route Guest House is 'n primêre grondpad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4 - Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het `n koningingrootte-bed en twee enkelbeddens asook sy eie badkamer. 'n Verwarmer en waaier, asook linne, handdoeke, koffie en tee word voorsien. 'n Gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, `n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en eetgerei word met ander gaste gedeel. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook is verbode in al die kamers.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die pad vanaf Trompsburg tot by En Route Guest House is 'n primêre grondpad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVNG3c29wRlGDNSk5YwLo8bYzX0waBGw4c973TFOWJyaEXT6FA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 Vlakfontein Farm Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.090833333333 25.814166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang