Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchanting Narnia Family Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narnia-laan 59, Welbedacht, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Enchanting Narnia Family Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n ommuurde buurt, Narnia Village in Knysna. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat die Tuinroete wil verken.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n slim-TV met DStv en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n groot dek met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig op die Knysnakoppe. Daar is 'n lieflike tuin, swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby die middedorp.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Ligging

  • Narnia-laan 59, Welbedacht, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narnia-laan 59, Welbedacht, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ebba833912218d720e44939e363814b4adac78cd428311ab5b4c8e4c2cadff637d35aa7d7e269429aec50ec27fc8065f30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 59 Narnia Lane Welbedacht 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.031432118711 23.021764726242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang