Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchanting Narnia Family Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word. 'n Maksimum van 2 honde op 'n slag word toegelaat. Doen asb. navraag as gaste meer as 2 honde het.
Geen honde word op meubels, beddegoed of komberse toegelaat nie. Voorsien asb. eie troeteldierbeddegoed. Twee hondebeddens en hondebakke word voorsien.
Honde word onder geen omstandighede in die swembad toegelaat nie.
Hou asb. troeteldiere aan 'n leiband wanneer gaste binne die landgoed stap, want daar is hase en ander wild.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narnia-laan 59, Welbedacht, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ebba833912218d720e44939e363814b4adac78cd428311ab5b4c8e4c2cadff637d35aa7d7e269429aec50ec27fc8065f30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 59 Narnia Lane Welbedacht 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.031432118711 23.021764726242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang