Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Essi se Selfsorg

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Essi se Selfsorg is 'n eksklusiewe huis wat oornagverblyf bied in die hartjie van Beaufort-Wes. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo-streek. Dit staan immers bekend as die Hoofstad van die Karoo.

Verblyf word aangebied in 1 selfsorgwoonstel en 2 koningingrootte-kamers met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 of 6 gaste. Die drieslaapkamerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Die koningingrootte-kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die drieslaapkamerwoonstel het ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.

Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan 'n rustige piekniek in die groot tuin geniet of lekker kuier rondom die ingeboude braaigeriewe of aan 'n maaltyd smul in die buitelug-eetarea. Die perseel is naby 'n paar restaurante en winkels. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frank S
Saam met lewensmaat
5.0
Uistekende waarde vir geld. Essi se plek was pragtig, netjies en skoon gewees. Ek sal hulle aanbeveel te eniger tyd vir reisigers. Ons het heerlik geb...
Sien meer
Okt 2024
Wendy P
Saam met lewensmaat
5.0
Restful. We had a very good night's rest. The unit has everything you need for an overnight stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Desiree J
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon & baie netjies! Ons het op baie kort kennisgewing die bespreking gemaak. Esther was baie behulpsaam. Die akkommodasie was presies wat...
Sien meer
Sep 2024
Glen B
Saam met lewensmaat
5.0
Great, enjoyed a peaceful stay. Great, Esther was courteous in welcoming us. Nice place, clean and even had some nice rusks for the cof...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Antoinette M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike rusplek na 'n lang dag op die pad. Pragtige ruim plek met alles wat nodig was om die klein kindertjies gelukkig te hou. Sal beslis aanbeveel.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Essi se Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49b903f671013cb8495ab195c47442e52cff9568c880959aebe4e85b8913dd66af0c8d866ee6d23ba0f95da1f288c3cca527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 66 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.355599119164 22.599952003441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang