Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

EuZelle Gastekamers

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Troy C
1 nag
5.0
Mrt 2025

Comfortable room, convenient location, friendly staff. The place was extremely clean and comfortable with the usual amenities. Quite small but I wasn't looking for a whole apartment. Quiet and excellent value for money in a convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dis 'n baie lekker gastehuis, baie netjies en 'n baie rustige omgewing. Dit was 'n baie lekker plek gewees, vriendelike diens en 'n baie rustige omgewing. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Zelda is vriendelik en gasvry, kamers is pragtig ingerig. Baie veilig en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

N kort kuier maar baie gasvry en vriendelik, always going the extra mile. Ons het leer bly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag
4.2
Jan 2025

Heerlik en gemaklik. Ons is vreeslik vriendelik ontvang. Die eienaar is baie gasvry en aanpasbaar. Die kamers was netjies en alles wat ons benodig en nog meer was daar. Dit is naby uiteetplekke en baie, baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very pleasant guest house. Zelda was very friendly. They say the little things matter, and Zelda had some nice little touches that made us feel welcome. It was a very hot weekend, and the fan was very welcome. The bed was very comfortable. I couldn't get the WiFi to work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-anne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect. Wonderful. Thanks for a lovely stay. It was quiet, neat, and the many treats made us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vice M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable. Awesome. We were safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangenaam. Die 2de keer wat ons daar gebly het, was die plek skoon en netjies. Die gasvrou het heerlike bederfies gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We will definitely stay at Euzelle Guesthouse again. In one word. Fantastic. welcomed us on arrival. The rooms were beautiful. Clean, lovely linen, everything we hoped for. Thank you to our hosts, we will recommend this guest house for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e3d10795be4a2ccc5d3a5e37f94273dda6c1b759e8c24f7ab76d9f4f2550fa86316c4bd81bb07f4a03e0443ae4f660e4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 33 Van Zyl Street Bloemfontein 9321 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.124878435042 26.183061089435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456