EuZelle Gastekamers
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- EuZelle 4
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Dierevriendelike eenheid met tuintjie
- EuZelle 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Dierevriendelike eenheid met tuintjie
- EuZelle 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Geen diere toegelaat in hierdie eenheid
- EuZelle 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Geen diere toegelaat in hierdie eenheid
- Casa EuZelle
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware insluit. Beskuit, tee, koffie, suiker en melk is ingesluit. Geen diere toegelaat in hierdie eenheid
Huisreëls
Ekstra persone betaal 'n fooi van R400 per persoon per aand en dit moet vooraf gereël word. Maksimum 1 addisionele gas.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas na 22:00.
Geen rook binnenshuis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat