Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EuZelle Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

EuZelle Gastekamers bied knus oornagverblyf in privaat tuineenhede wat op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë is. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel sowel as hul eie ingang.

Verblyf word in 4 eenhede gebied wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n sitarea met 'n kombuisie. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisies is toegerus met yskassies, mikrogolwe, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe met komplimentêre beskuit. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Troeteldiere word volgens reëling in sommige van die eenhede toegelaat.

Sommige van die eenhede het slaapplek vir 4 gaste (2 kinders en 2 volwassenes). Kinders word geakkommodeer teen R300 ekstra per kind. Daar moet vooraf reëlings getref word sodat die eenhede dienooreenkomstig voorberei kan word.

Die ligging van hierdie verblyf is 4 km vanaf Mimosa Mall, die Waterfront en Medi Clinic en Rosepark Hospitaal, sowat 1,2 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat en sowat 4 km vanaf die N1.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wendy S
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely stay at Euzelle Guesthouse again. In one word. Fantastic. welcomed us on arrival. The rooms were beautiful. Clean, l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Amanda T
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienaars is ongelooflik gasvry, dit het gevoel of ons hulle al jare ken. Ons het baie lekker gebly, niks kortgekom nie, daar was so baie lekker ee...
Sien meer
Okt 2024
Christopher M
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and friendly place. Thank you, Zelda and husband, for being great hosts. Met all our requirements.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Lindie F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi als perfek. Dit was vir ons so lekker om daar oor te slaap.
Sep 2024
Etienne L
5.0
Rustig en netjies, sal enige tyd weer daar bly. Beslis. Vriendelik, snack pakkies en als. Baie lekker.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Gaste dink EuZelle Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e3d10795be4a2ccc5d3a5e37f94273dda6c1b759e8c24f7ab76d9f4f2550fa86316c4bd81bb07f4a03e0443ae4f660e4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 33 Van Zyl Street Bloemfontein 9321 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.124878435042 26.183061089435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang