Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairways Holiday Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, Drakensberg Gardens, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fairways Holiday Accommodation bied selfsorg grasdak-chalets wat 6 mense gemaklik kan akkommodeer. The Fairways is 'n Gold Crown-oord, geleë in die Suidelike Drakensberge. Dit is op dieselfde terrein as die Drakensberg Gardens Gholf- en Spa-oord geleë en het lieflike uitsigte oor die Rynhoringberge en spog met sy eie 18 putjie-gholfbaan.

Elke chalet is stylvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n solderkamer op die boonste vloer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea wat na die onderdakstoep met tafel en stoele lei. Die kombuise is toegerus met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitareas het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en 'n verskeidenheid DStv-kanale. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Ontspanningsgeriewe op die perseel sluit mini-gholf, 'n snoekertafel, visvang, staproetes, 'n kinderspeelgrond, groot swembad, tennisbaan, trampoliens, tafeltennis en bergfietsryroetes in. Bykomende geriewe sluit restaurante, 'n mini-superette, welstandsentrum en skoonheid-spa in wat verskillende pakkette bied.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Kuben P
5.0
Relaxation. Lovely, relaxing and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Gary O
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent stay. Well worth it and great views. Lots to do in the immediate area. Definitely worth another visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Natasha D
Gesin met klein kinders
4.6
Lovely, peaceful fun place to go. Fantastic. So much entertainment. Beautiful mountain views. Lovely river to swim in. Nice walks. Beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Ash L
Gesin met klein kinders
4.6
5 adults and 2 kids stayed in Heartwood Cottage at Fairways Holiday Accommodation for 5 nights. A family holiday which landed up being ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Albertus D
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker. Baie lekker. Heerlik.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rowen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Drakensberg Gardens-weg, Underberg, Drakensberg Gardens, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairways Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, Drakensberg Gardens, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9075b3ae70dc4f296bd30b60e4b0952c3ebe7cae3aec9d95c0859e77eace78ead14159bd250fb13add258cd1918ce6b61a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.755497533012 29.230872582703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang