Fairways Holiday Accommodation
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n solderarea en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer en die boonste solderkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die eenhede. Daar is 'n asbakkie op die stoeptafel.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Buya Lodge bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n solderkamer op die boonste verdieping en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer en die solderkamer op die boonste verdieping het elkeen 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die stoep bied 'n skouspelagtige uitsig op die berge, buitemeubels vir 6 gaste en 'n hout- en gas-kombinasiebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die eenhede. Daar is 'n asbakkie op die stoeptafel.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n solderarea en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer en die boonste solderkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die eenhede. Daar is 'n asbakkie op die stoeptafel.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, Drakensberg Gardens, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang