Faro
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gentoo-straat 75, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Faro is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van L'Agulhas en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n kuswegbreek in die Overberg soek, aangesien hierdie verblyf ook aan die Kaap Agulhas Nasionale Park grens.
Dié dubbelverdiepinghuis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié huis het ook 'n binnenshuise kaggel en braaigeriewe. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Die huis het ook 'n groot balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Gentoo-straat 75, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gentoo-straat 75, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang