Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherbed

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Merel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely. We had an amazing stay in a beautiful little apartment filled with lovely details and small gifts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-nique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die plek is bitter netjies en jy het alles wat jy nodig het en meer. Vir seker een van die beste plekke waar ons al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, dit was bo ons verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shunel A
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Wonderlik! Ons het 'n wonderlike tydjie gehad, sal definitief weer bespreking doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marié D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Klein juweel in 'n stil woongebied. Featherbed is 'n klein juweel in die stil woongebied van Vermont, Hermanus. Die eenheid is ten volle toegerus met kwaliteit afwerkings, eetgerei, beddegoed en handdoeke. Dit is stapafstand van die see af en het ons heerlik langs die strand gaan stap op 'n veilige voetpaadjie. Ons sal dit veral aanbeveel vir gaste wat kort of naweekverblyf verlang en selfs vir die besigheidspersoon. Dankie vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Kevin N
Kort verblyf
4.2
Nov 2024

Ek het 'n wonderlike tyd gehad tydens my verblyf by die woonstel. Die gashere se. Kon nie vir beter vra.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
SJ
Featherbed
Baie dankie en ons is bly jy het lekker gebly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SJ Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobus Geldenhuys-straat 26, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc9fd67f86c3352ea886a3c7b861cf40de0f8176bf8c2c9c445689b7fc8db5b9d91f088c1b6c6582dc188212e9e09788c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 26 Jacobus Geldenhuys Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410107057345 19.164770683877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang