Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felicita Country Lodge Camping

Kampeer/karavaan
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerplekke het plek vir 12 gaste elk en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. Die staanplekke het kragpunte en selfoonsein. Gaste het toegang tot braaigeriewe en kan die rustige omgewing geniet, in die dam swem en baarsvang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 12 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Alhowel 'n 4x4 nie nodig is nie, word 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Kampreëls:
Geen harde musiek of geskree nie.
Bring asb. eie krag vir yskaste en vrieskaste.
Spoedbeperking van 30 km per uur enige plek van die hek af.
Geen 4x4-bewegings word toegelaat nie en gaste mag nie op die res van die plaas rondry nie.
Geen bome mag afgekap of afgesny word nie en geen takke mag afgebreek word nie. Gaste mag nie die fynbos pluk nie.
Bring swemvlerkies saam vir kinders.
Kampeer en swem is op eie risiko.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie die wild skiet, jag of doodmaak nie.
Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie.
Skakel asb. die ligte af tydens slaaptyd.
Blus asb. alle vure in die braai voordat gaste gaan slaap.
Wees bedagsaam teenoor die skilpaaie en Queenie, die vriendelike volstruis.
Indien gaste wil visvang is dit op 'n vang-en-vrylaat basis. Moet asb. geen visvangtoerusting agterlaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Toegeruste karavaan
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie karavaan het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die karavaan het 'n gasstoof, yskassie, mikrogolf, ketel en 'n bosstort. Daar is ook 'n kragpunt by die karavaan en linne word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Alhowel 'n 4x4 nie nodig is nie, word 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Kampreëls:
Geen harde musiek of geskree nie.
Bring asb. eie krag vir yskaste en vrieskaste.
Spoedbeperking van 30 km per uur enige plek van die hek af.
Geen 4x4-bewegings word toegelaat nie en gaste mag nie op die res van die plaas rondry nie.
Geen bome mag afgekap of afgesny word nie en geen takke mag afgebreek word nie. Gaste mag nie die fynbos pluk nie.
Bring swemvlerkies saam vir kinders.
Kampeer en swem is op eie risiko.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie die wild skiet, jag of doodmaak nie.
Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette afgespoel word nie.
Skakel asb. die ligte af tydens slaaptyd.
Blus asb. alle vure in die braai voordat gaste gaan slaap.
Wees bedagsaam teenoor die skilpaaie en Queenie, die vriendelike volstruis.
Indien gaste wil visvang is dit op 'n vang-en-vrylaat basis. Moet asb. geen visvangtoerusting agterlaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c171061e7456a93e4178308ab594fdf13ae558f5f736223cfea2c5a2f55f0d7d05973c360eeacbd8f9153882389a0be9170?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Farm D5 Modderrivier 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.428672358605 19.606802728666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang