Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fern Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lc A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Uitstekende plek! Baie aangename plekkie wat agter by 'n huis versteek is met 'n heerlike groen omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Uiters uitstekend om in 'n log cottage te oornag! Ek het baie lekker gebly, want die ligging is ideaal vir besigheidsreisigers. Sal weer daar bespreek as ek vir besigheid daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nic
Fern Cottage
Baie dankie, Deon. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Hoop om jou gou weer te sien. Nic

Karin V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Gesellig, ruim en gemaklik. Ons sal beslis weer oorslaap by Fern Cottage. Ons is met vriendelikheid en heerlike peuselhappies ontvang. Nic is vreeslik gaaf en behulpsaam, en staan reg om enige gas se verblyf so gerieflik moontlik te maak. 10/10 vir Nic en sy span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Fern Cottage
Baie dankie, Karin. Ek waardeer jou mooi resensie. Dit was ons plesier om julle hier te hê. Ek hoop net dat as julle weer kom, dit onder beter omstandighede is.

Ernest M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Very comfortable. Fully satisfied our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Fern Cottage
Thank you, Ernest. I appreciate your lovely review. I hope we see you guys again sometime.

Martie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Besonder goed toegerus en baie vriendelike gasheer en gasvrou. Vreedsame, lieflike verblyf in die mooiste tuin vol voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Fern Cottage
Baie dankie, Martie. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê. Kom asseblief weer. Dankie vir die waardevolle raad, ons het dit gevolg. Groete tot volgende keer.

Karien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Was slegs vir besigheid, en dit was rustig gewees. Die matras kan dalk na gekyk word in die hoofslaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Nic
Fern Cottage
Hallo Karien. Baie dankie vir jou resensie. Ek is jammer dat die matras nie na jou smaak was nie. Dit is 'n nuwe matras wat ons spesiaal nuut gekoop het vir die kothuis. Laat weet gerus wat jou aanbeveling in dié verband is. Groete Nic

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 64, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1546b520899cdf65be1d56107700c09ef7032a569365995524b8efebb5cfa699fa0851537c0b6ac71e64bda6c903b9e276ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 64 Reitz Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.041917 29.8950563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang