Fern Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.
- Gaste moet asb. enige breekskade aanmeld voor hulle vertrek sodat die kostes verhaal kan word.
- Geen skoonmaakfooi sal gehef word tensy daar 'n spesiale versoek is wat onderhandel sal word nie.
- Gaste word vriendelik versoek om elektrisiteit en water spaarsamig te gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 64, Louis Trichardt, 0920, Limpopo