Fig Tree Blue
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlin-rylaan 65, Cintsa, 5725, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Fig Tree Blue skuil in welige tropiese plantegroei met uitsigte oor die Chintsa-strandmeer en -strand, en bied lieflike selfsorgverblyf met 'n omskakelaar net 300 m van die Chintsa-strand af.
Fig Tree Blue is 'n dubbelverdiepinghuis wat 13 gaste kan akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste 3 kamers beskik oor 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die laaste 2 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gerieflikheidshalwe word alle linne, bad- en strandhanddoeke vir elk van die vlakke voorsien.
Elkeen van die vlakke het 'n privaat kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan in gesellige sitareas wat toegerus is met TV's met Netflix, en oopmaak op 'n balkon of 'n stoep met lieflike uitsigte en braaigeriewe.
Fig Tree Blue word daagliks skoongemaak en veilige parkeerplek word voorsien. Daar is ook 'n omskakelaar in die geval van beurtkrag.
Chintsa bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos voëlkyk, visvang, branderplankry, kajak of kanovaart, gholf, of rolbal, tennis of vlugbal by Chintsa Buiteklub, en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Marlin-rylaan 65, Cintsa, 5725, Oos-Kaap
- Gaste dink Fig Tree Blue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlin-rylaan 65, Cintsa, 5725, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang