Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fig Tree Blue

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos verskaf deur die verblyf met bespreking moet aanvaar.
Gedeeltes van Fig Tree Blue word via trappe bereik, en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Slegs die aanvaarde aantal gaste, kinders ingesluit, word op die eiendom toegelaat.
Volgens Cintsa-Oos-verordeninge word geen harde musiek en geraas tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie. Gaste word gevra om asb. hierdie reël te respekteer.
Rook is by Fig Tree Blue verbode, en rook word slegs op die dek toegelaat.
Die verblyf word daagliks tussen 08:30 tot 14:30 skoongemaak.
Fig Tree Blue maak gebruik van septiese tenks, en gaste word gevra om nie krane te laat loop of enige sanitêre produkte te spoel nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ape bly in die area en gaste word gevra om asb. versigtig te wees.
Koeie loop in Cintsa se strate rond, ry asb. versigtig.
Die verblyf het 'n omsetter in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 65, Cintsa, 5725, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA754f498af65dc6e25f191866ce07df2ebc66d1b747605c54f2369f84d8bddbdb0e6c22c7fa28f1fb64ac81050bfd47799f8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 13) 1 5 1 5 65 Marlin Drive Cintsa 5725 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.830873430301 28.113212862015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang