Flavours @ 34
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhusstraat 34, Gordonsbaai, Wes-Kaap, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Flavours @ 34 is 'n gastehuis met 'n Mediterreense styl in Gordonsbaai. Die gastehuis is naby winkels, strande en verskeie wynplase en dis net 45 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Gaste kan baie van die Wes-Kaap se besienswaardighede van Flavours @ 34 af verken.
Verblyf word in 2 eenhede, Provence en Amalfi, aangebied. Provence is 'n luukse suite met 'n Franse atmosfeer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, baie kasruimte, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Amalfi is 'n groot eenslaapkamerwoonstel met spasie, gemak, 'n oopplan-kombuis en 'n aparte slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Albei eenhede het Weber-braaigeriewe en plek om te eet binne en buite. Die eenhede lei na 'n rustige tuin en bied elkeen 'n see- en berguitsig. Gaste kan in die tuin ontspan, braai of net die voëlgesang geniet.
Sekuriteit en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Spyseniering kan op versoek en teen 'n ekstra koste gedoen word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Derek William Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Rhusstraat 34, Gordonsbaai, Wes-Kaap, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Flavours @ 34 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhusstraat 34, Gordonsbaai, Wes-Kaap, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang