Flavours @ 34
Beskrywing
Provence is 'n groot en elegante suite met slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed, baie kasspasie, 'n tafel met sitplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die suite het 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Die suite het ook sy eie ingang na die tuin en Weber-braaigeriewe. Daar is meubels buite en sonstoele in die tuin vir gaste om te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond.
Huisreëls
Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar woon 2 vriendelike hondjies en 2 skaam katte op die perseel maar hulle het nie toegang tot die eenhede nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar verskeie trappe op die eiendom is en is nie vir gaste met gestremdhede geskik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Amalfi is 'n groot eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, baie kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het sitplek en 'n TV met Netflix. Die woonstel het sy eie ingang na die tuin en Weber-braaigeriewe. Daar is meubels buite en sonstoele vir gaste om te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Daar is 'n yskas-vrieskas, gasstoof, stoofketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond.
Huisreëls
Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar woon 2 vriendelike hondjies en 2 skaam katte op die perseel maar hulle het nie toegang tot die eenhede nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar verskeie trappe op die eiendom is en is nie vir gaste met gestremdhede geskik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhusstraat 34, Gordonsbaai, Wes-Kaap, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang