Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleur du Soleil Luxury Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tian F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

'n Wonderlike warm en vriendelike gastehuis. Vriendelikste personeel het ons 'n hartlike welkom gegee. Verblyf was perfek soos uitgebeeld op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Beste Tian Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n wonderlike oorsig te gee van jou verblyf by ons. Ons waardeer dit opreg en is bly jy het ons personeel se toegewyde diens geniet. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom.

Jethro L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Great. I'd give a higher rating for service if I could. The staff was really exceptional through every part of our stay, from booking to arrival through to breakfast and checkout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Dear Jethro Thanks very much for taking the time and your great review! We appreciate your highlighting our team's exceptional service during your stay. It was a pleasure hosting you and we hope to welcome you back soon.

Janetta K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Great staff. The staff made the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lorenzo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Uitstekende diens. Baie lekker ontbyt. Lieflike, groot kamers. Goed gesind en ons sal beslis weer kom. Dankie, julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Beste Lorenzo, baie dankie vir jou wonderlike oorsig en dat jy ons span se toegewyde diens asook ons kamers geniet het. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te sien.

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uitstekend. Meer gekry en beleef as verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Beste André, baie dankie vir jou uitsrekende terugvoer en evaluasie. Dit was wonderlik om julle by ons te huisves en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Marliese B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

We were treated like royalty. We celebrated our anniversary at Fleur du Soleil - and we could not have asked for anything better! We could not fault anything - from the reception upon arrival to the surprise in our suite, to the service. Nothing was too much effort - and our every wish was anticipated! What a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Dear Marliese, thank you for your great review and highlighting our personal service. We were honoured to have been part of your very special celebration and hope to welcome you back soon.

Denvor H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragtige ligging en uitstekende diens. Victoria en haar span is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Beste Denvor, baie dankie vir jou uitstekende terugvoer oor die behulpsaamheid en dienslewering van ons span asook ons ligging. Dit was wonderlik om julle by ons te hê en ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

Elbe B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Groot bederf met landelike gasvryheid. Hartlike ontvangs en opregte belangstelling. Die kamer was pragtig en baie netjies en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Beste Elbe, Baie dankie vir jou wonderlike oorsig en terugvoer - ons waardeer dit geweldig. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop ons verwelkom julle gou weer terug..

Stephen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Very welcoming and definitely worth visiting again. From the welcome to the room to the breakfast - a great experience all around. Too short a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Dear Stephen, Thank you very much for your great review, we appreciate it. We loved hosting you guys and hope to welcome you back soon.

Lee-grant B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2017

Fantastic. Wonderful experience. Nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R6 325
R6 325 R4 744
per nag (plek vir 2)
Vanaf R6 325
R6 325 R4 744
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 7A, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c2308d4662b540a11dd4e492f297924e4f68c019631d91f01c987aa0b19890e1876de6b02c88e389757d7fef0ce0309905?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 325 nouVanaf R4 744 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7A van Riebeeck Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.911515 19.124616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang