Fleur du Soleil Luxury Guesthouse
Beskrywing
Die kamer op die grondverdieping het lugversorging, 'n privaat ingang en lei na 'n stoep. Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, 'n kluis, 'n eetarea, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nescafé-koffiemasjien met komplimentêre kapsules, 'n peuselhappiemandjie, WiFi, luukse japonne en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Tjeks word nie aanvaar nie.
Ons raai aan dat jy reisversekering uitneem om enige moontlike verliese te dek indien jy kanselleer.
Gaste wat voortydig vertrek sal steeds verantwoordelik gehou word vir die koste van die volle verblyftydperk.
Rook is verbode in die kamers en openbare areas, maar word wel toegelaat op die stoep of in die tuin.
Gaste is welkom om van die geriewe by Fleur du Soleil se geriewe gebruik te maak, op eie risiko.
Fleur du Soleil Gastehuis sal geen bespreking aanvaar mits die gas nie toestem tot bogenoemde bepalings en voorwaardes nie.
Verantwoordelikheid: Fleur du Soleil Gastehuis en personeel gaan sorgsaam te werk. Ons aanvaar egter nie aanspreeklikheid vir beserings, skade, verlies, ongeluk, vertraging of onreëlmatigheid m.b.t ons dienste nie. Gaste sal gevra word om enige ekstra kostes te vereffen voor hul vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n privaat sitkamer met 'n kaggel en toegang word verkry vanaf die ontvangsarea. Die kamer het lugversorging en is ideaal vir 2 gaste. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, kluis, eetarea, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nescafé-koffiemasjien met komplimentêre kapsules, 'n peuselhappiemandjie, WiFi, luukse japonne en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Tjeks word nie aanvaar nie.
Ons raai aan dat jy reisversekering uitneem om enige moontlike verliese te dek indien jy kanselleer.
Gaste wat voortydig vertrek sal steeds verantwoordelik gehou word vir die koste van die volle verblyftydperk.
Rook is verbode in die kamers en openbare areas, maar word wel toegelaat op die stoep of in die tuin.
Gaste is welkom om van die geriewe by Fleur du Soleil se geriewe gebruik te maak, op eie risiko.
Fleur du Soleil Gastehuis sal geen bespreking aanvaar mits die gas nie toestem tot bogenoemde bepalings en voorwaardes nie.
Verantwoordelikheid: Fleur du Soleil Gastehuis en personeel gaan sorgsaam te werk. Ons aanvaar egter nie aanspreeklikheid vir beserings, skade, verlies, ongeluk, vertraging of onreëlmatigheid m.b.t ons dienste nie. Gaste sal gevra word om enige ekstra kostes te vereffen voor hul vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fleur du Soleil Suite is 'n luukse eenheid met 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, toilet, stort en 'n wasbak. Daar is 2 enkelslaapbanke wat op versoek in 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Ander geriewe sluit 'n kluis, 'n eetarea, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nescafé-koffiemasjien met komplimentêre kapsules, 'n peuselhappiemandjie, WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Tjeks word nie aanvaar nie.
Ons raai aan dat jy reisversekering uitneem om enige moontlike verliese te dek indien jy kanselleer.
Gaste wat voortydig vertrek sal steeds verantwoordelik gehou word vir die koste van die volle verblyftydperk.
Rook is verbode in die kamers en openbare areas, maar word wel toegelaat op die stoep of in die tuin.
Gaste is welkom om van die geriewe by Fleur du Soleil se geriewe gebruik te maak, op eie risiko.
Fleur du Soleil Gastehuis sal geen bespreking aanvaar mits die gas nie toestem tot bogenoemde bepalings en voorwaardes nie.
Verantwoordelikheid: Fleur du Soleil Gastehuis en personeel gaan sorgsaam te werk. Ons aanvaar egter nie aanspreeklikheid vir beserings, skade, verlies, ongeluk, vertraging of onreëlmatigheid m.b.t ons dienste nie. Gaste sal gevra word om enige ekstra kostes te vereffen voor hul vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bougainvilliers Suite is 'n grondverdieping-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelslaapbanke wat op versoek in 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 2 badkamers, een het 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak, en die ander een het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kluis, 'n eetarea, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nescafê-koffiemasjien, 'n pauselhappiemandjie en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Tjeks word nie aanvaar nie.
Ons raai aan dat jy reisversekering uitneem om enige moontlike verliese te dek indien jy kanselleer.
Gaste wat voortydig vertrek sal steeds verantwoordelik gehou word vir die koste van die volle verblyftydperk.
Rook is verbode in die kamers en openbare areas, maar word wel toegelaat op die stoep of in die tuin.
Gaste is welkom om van die geriewe by Fleur du Soleil se geriewe gebruik te maak, op eie risiko.
Fleur du Soleil Gastehuis sal geen bespreking aanvaar mits die gas nie toestem tot bogenoemde bepalings en voorwaardes nie.
Verantwoordelikheid: Fleur du Soleil Gastehuis en personeel gaan sorgsaam te werk. Ons aanvaar egter nie aanspreeklikheid vir beserings, skade, verlies, ongeluk, vertraging of onreëlmatigheid m.b.t ons dienste nie. Gaste sal gevra word om enige ekstra kostes te vereffen voor hul vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is ideaal vir 4 gaste, het 'n privaat ingang en lei na 'n stoep. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 2 slaapbanke vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Ander geriewe sluit 'n haardroër, 'n kluis, 'n eetarea, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n peuselhappiemandjie, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Tjeks word nie aanvaar nie.
Ons raai aan dat jy reisversekering uitneem om enige moontlike verliese te dek indien jy kanselleer.
Gaste wat voortydig vertrek sal steeds verantwoordelik gehou word vir die koste van die volle verblyftydperk.
Rook is verbode in die kamers en openbare areas, maar word wel toegelaat op die stoep of in die tuin.
Gaste is welkom om van die geriewe by Fleur du Soleil se geriewe gebruik te maak, op eie risiko.
Fleur du Soleil Gastehuis sal geen bespreking aanvaar mits die gas nie toestem tot bogenoemde bepalings en voorwaardes nie.
Verantwoordelikheid: Fleur du Soleil Gastehuis en personeel gaan sorgsaam te werk. Ons aanvaar egter nie aanspreeklikheid vir beserings, skade, verlies, ongeluk, vertraging of onreëlmatigheid m.b.t ons dienste nie. Gaste sal gevra word om enige ekstra kostes te vereffen voor hul vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 7A, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang